F-nommer

’n Diagram met afnemende lensopeninge (en dus toenemende f-nommers). Elke nommer laat die helfte minder lig deur as die vorige nommer.

In optika is die f-nommer (ook genoem die diafragmagetal of relatiewe lensopening[1]) van ’n optiese stelsel ’n aanduiding van die lensopening; dis die verhouding van die lens se fokusafstand tot die deursnee van die intreepupil.[2] Dit is veral in fotografie ’n belangrike begrip.

  1. Smith, Warren Modern Lens Design 2005 McGraw-Hill
  2. Smith, Warren Modern Optical Engineering, 4th Ed. 2007 McGraw-Hill Professional

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search